The full kykNET TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET live online.







































What's on kykNET. Click a show for details and where to watch it.

'S12/E40'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.

'S7/E175'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Stephan Joubert gesels met ons oor: verhaas die wederkoms.

'S1/E213'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel e

'S16/E102'. Bonnie dink Luke tree onregverdig op, en Katryn konfronteer vir Henry. Johan vermoed Ella was nie eerlik met hom nie, en hy is geskok wanneer hy van At se planne te hor

'S12/E145'. Siya besluit hoe om die ongemaklike te hanteer, terwyl Gary beplan om Claire uit te vra. Angie is afgehaal wanneer Wade vir Lee-Ann vra om hom na 'n spesiale geleenthei

'S5/E14'. Jacques sukkel om Aiden te aanvaar. Lettie se finansiële druk neem toe. Karla se poging om 'n nuwe lewe, weg van swem af te bou, lei na konflik.

'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.

'S35/E2'. Volgende op La't Wiel neem ons Suid-Afrika se belangrikste motor en topverkoper diep in die Namibiese wildernis in om te bepaal of die negende generasie die beste is tot

'S18/E14'. Die boere en hul pasmaats gaan hou vakansie. Tydens die vakansie kry die boere en hul pasmaats kans om mekaar beter te leer ken, weg van die plaas en van familie en vrie

'S1/E1 - Die Sirkus'. Die sirkus van jou kinderdae. Onthou jy nog die groot tent met die reuk van saagsels en popcorn in die lug? Daar was 'n tyd toe die sirkus die enigste vermaak

'S13/E3'. Hierdie week besoek Henck en die Vat Jou Goed en Trek-span vir die eerste keer Oos-Londen. Lourie en sy vrou is baie opgewonde om die span te ontmoet en hul eiendom geree

'S2/E2 of 13'. PJ Botha besoek Hendrik Marais, die stigter van Eureka, die handelsmerk wat hardeware in oranje pakkies vervaardig en versprei. Geo leer meer oor verskansingsfondse

'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kwêla Makietie en kyk Kwêla Feite&Geite.

'S11/E14'. Ons bespreek die jongste peilings oor Johannesburg en Kaapstad, en die adjunk-sendinghoof van die Israelse ambassade is in die ateljee.

'S8/E13 - Totsiens, Viëtnam'. Dit is tyd om Viëtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde

'S2/E8 - Groeipyne'. Bongi word geraak deur die konflik tussen Shani en Lizane. Japie doen vir Dolf lelik in en Maryna sukkel om verandering te aanvaar.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.