The full kykNET Nou TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET Nou live online.





















What's on kykNET Nou. Click a show for details and where to watch it.

Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!

Kom #deurnag saam met ons.

Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie.

Bring die kleinspan en kom #SpeelSpeel saam.

Word wakker met lekker musiek in jou ore. #Brekfis

Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het.

Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar.

Dans en sing saam met van jou gunsteling Country songs - van Ricus Nel tot Roan Ash en alles tussen in!

Kom geniet jou gunsteling musiekvideo's van bekende TV-reekse en films se klankbane. Alles van 'Ballade vir 'n Enkeling' tot 'Binnelanders' is op die spyskaart. Kom kyk en luister

Tune in vir 'n stukkie #MK!

Vir die nuutste Afrikaanse musiekvideo's, skakel in vir #Kraakvars

As daar 'n groep stemme is wat saam kan beKOOR, dan sal jy hulle hier vind. As jy van 'n groep stemme weet wat saam moet kom koor, kontak musiek@mnet.co.za.

Lekker boeremusiek wat die voete sal laat jeuk.

'S1/E168'. Kom sing saam, kom gesels saam en kom RYMNET! Van die beste plaaslike rymklets-kunstenaars wys hulle staal met hul musiekvideo's.

Kom geniet die musiekvideo's van al jou gunsteling KRONE-kunstenaars, saam met medleys uit al die KRONE-konserte.

Kom Sokkie saam! Wil jy kaalvoet sokkie? Dans in die volmaan? Of rock jy net jou lyfie op enige moontlike manier? Stuur vir ons 'n video met #kykNOUSokkie.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.