The full kykNET & Kie TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET & Kie live online.



































What's on kykNET & Kie. Click a show for details and where to watch it.

'S1/E3'. Carl se krisis bereik breekpunt, terwyl Ashleigh se afrigter dit duidelik maak dat daar nie genoeg tyd is om haar tegniek te verbeter nie.

'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.

'S12/E38'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.

'S7/E175'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Stephan Joubert gesels met ons oor: verhaas die wederkoms.

'S12/E40'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.

'S2/E2'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-wêreld ontdek.

'S4/E13'. Dis die finaal, en die vier beste deelnemers van die reeks keer terug om te speel vir die titel as wenner van Kyk Wie Praat Seisoen vier, asook die R100 000 prysgeld.

'S3/E11'. Leah kuier in Kathu in die Noord-Kaap en ontmoet 'n groep vroue wat die dorp opknap. Sy verras hulle met goeie nuus - danksy Lottoland kan hulle groter projekte aanpak.

'S13/E38'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.

'S2/E118'. Nursema neem Ruzgar op 'n bootrit, maar hy sukkel met die stadige pas. Gorkem gee Pembe 'n geskenk, maar Pembe is nie gelukkig nie.

'S12/E145'. Siya besluit hoe om die ongemaklike te hanteer, terwyl Gary beplan om Claire uit te vra. Angie is afgehaal wanneer Wade vir Lee-Ann vra om hom na 'n spesiale geleenthei

'S3/E66'. Die Louw-susters vorder met hul plan teen Christine. Ruan skarrel om sy trots te beskerm. Haylee probeer Christine oortuig om nie na al Rynard se raad te luister nie.

'S10/E93'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet wo

'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek ve

'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.

'S13/E3'. Hierdie week besoek Henck en die Vat Jou Goed en Trek-span vir die eerste keer Oos-Londen. Lourie en sy vrou is baie opgewonde om die span te ontmoet en hul eiendom geree
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.