The full kykNET TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET live online.





































What's on kykNET. Click a show for details and where to watch it.

'S28/E21'. Hannes kuier by Anna-Mart van der Merwe. Ons ontmoet die kunstenaar Theo Paul Vorster, en leer oor terapiehonde.

'S13/E23'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, e

Ná sestig jaar se wag om terug te keer huis toe, kry Sonia Roman (77) en ander grondeisers van Protea Village uiteindelik huise op grond wat tydens apartheid van hulle afgeneem is.

'S16/E70'. Tracy stel haar prokureur en vriende in kennis van haar groot besluit. Joe wil weer vir Botes betrek om sy ma op te spoor, en Ella sien 'n foto van Cecile.

'S4/E10'. Die Melkhoutboom kampplek is een van daardie 'moet besoek' plekke in die Noord-Kaap langs die Oranjerivier waar die mooiste piekniekplekke en pragtigste stroomversnelling

'S28/E22 - Bastille-Fees'. Die Bastille-fees vier Franschhoek se ryk Franse Hugenote-erfenis met 'n naweek vol vermaak, heerlike kos en wyn, met almal getooi in rooi, wit en blou.

'S1/E8'. Dis dag twee van die Bull Run, op 'n stofpan buite die dorp. Alle karre, blyk dit, is nie van dieselfde kaliber nie. Dis die einde van die seisoen.

'S5/E9'. Die span volg die Hoabrivier deur ruwe en ongerepte landskap. Onderweg ontdek hulle interessante diere, plante en natuurlike poele.

'S2/E2 - Druipstert En Vlinders'. Dolf sukkel om die insident met Monique te verwerk. Shani probeer Lizane oortuig dat die Dave-romanse gebeur het. Johan het planne met Shani, terw

'S16/E22'. Die Bokke maak die RGR 1-1 en Cheslin Kolbe stap weg met die Yster van die Week louere. Die volk staan bankvas agter Rassie nadat hy stem dik maak. Vaatjie braai terwyl

'S17/E10'. Dit is tyd vir die 14de Silwerskermfees en ons wys jou wat gebeur in Kampsbaai tydens kykNET en Afrikaans se grootste filmfees.

'S1/E10'. By Tofo swem ons saam met 'n paar dolfyne en besoek Morrungulo vir 'n paar scuba-duike. Ons leer hoe word nuwe produkte van plastiek gemaak en besoek Cape Nature se Gouka

'S2/E10'. Die laaste deel van die reis neem die broers die Tankwa in. Omring deur asemrowende landskappe kyk hulle terug op 'n onvergeetlike avontuur en ontdek weereens dat die bes

'S17/E159'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

'S16/E9'. Jan Braai en die Ontspan is op toer in die Noord-Kaap. Daar word heelwat gebraai saam met die plaaslike gemeenskap, en ons leer meer oor hoe dinge nou eintlik in die Groo

'S3/E8 - Agter Elke Boer'. Die fokus skuif weg van die kryt wanneer die boere se grootste ondersteuners hul stories deel en die ware prys van die reis onthul.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.