The full kykNET Lekker TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET Lekker live online.





































What's on kykNET Lekker. Click a show for details and where to watch it.

Beste kyker, neem asseblief kennis dat hierdie kanaal op 16 September sal sluit. Daarna sal kykNET&kie op DStv-kanaal 145 beskikbaar wees. Dankie vir jou ondersteuning.

'S1/E89'. Daar is groot konsternasie oor die papegaai in die huis. Abdullah sê die voël moet weg. Later betrap Abdullah vir Fatih en Aylin op heterdaad. Umut begin twyfel oor die t

'S16/E70'. Tracy stel haar prokureur en vriende in kennis van haar groot besluit. Joe wil weer vir Botes betrek om sy ma op te spoor, en Ella sien 'n foto van Cecile.

'S1/E84'. Patty is in afgryse wanneer sy 'n dreigement ontvang. Die Louws wil noodgedwonge Christine se lening aanvaar. Louis se groot vyand word ewe skielik 'n vriend.

'S12/E113'. Kate verras Riaan en Mike is beïndruk met Frankie se positiewe houding by die hardewarewinkel. Emily en Pieter gaan vir huweliksberading.

'S21/E9 of 13'. Tersia Pretorius is beter bekend as die 'Pienk vrou van Delmas'. Sy is gereed om haar kenmerkende pienk kapsel vaarwel toe te wens, want al haar uitdagings is oorwi

'S8/E6'. Erns besoek die wêreldberoemde Ha Long Bay, 'n magiese natuurwonder met duisende kalksteeneilande in die see. Hy klim honderde trappe tot by 'n dromerige uitsig en kuier b

'S4/E6'. Hoe oud moet jy wees om te kan stem in Suid-Afrika? En beteken jou drome regtig iets? Kan ons vier grootmense raai wat die klitse hierop gaan antwoord? Skakel in en speel

'S17/E159'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

'S5/E5'. 'n Jagtog neem 'n donker wending en dit laat 'n vriend van Nicki twyfel oor sy besluite. Juan ontwikkel 'n algoritme om te voorspel watter reeksmoordenaar die Nabootser vo
'S4/E10'. Wanneer Jeff se selfoon gesteel word, neem Ferdie 'beheer' van die situasie en plaas die personeel onder kwarentyn totdat dit gevind is. Brenda probeer uitvind wie haar t

'S1/E2'. As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die

'Die Fantastiese Verdwyning Van Charlie Prins'. Wanneer Charlie en haar ma probeer vlug van 'n donker verlede is dit twee sokkies wat vir Charlie in 'n konyngat laat beland.

'S17/E10'. Dit is tyd vir die 14de Silwerskermfees en ons wys jou wat gebeur in Kampsbaai tydens kykNET en Afrikaans se grootste filmfees.

'S1/E8'. Jacques Bessenger is geen vreemdeling vir kykNET kykers nie. Hy en Carmen deel 'n liefde vir die Afrika-lande wat hulle al besoek het. Carmen maak 'n Marmite-biefstuk vir

'S1/E11'. Ons lê besoek af by nog 'n avontuur-motorfietslegende, Mike Grimsted, op Fouriesburg, wat die 1 Spoor Avonture-span op 'n lekker uitdagende roete vat.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.