The full kykNET TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET live online.








































What's on kykNET. Click a show for details and where to watch it.

'S5/E3'. 'n Plaaslike gids, Boesman, vertel fassinerende stories oor diere, spore en oorlewing in die woestyn. Daarna pak die span groot sandduine aan wat hulle ryvernuf behoorlik

'S1/E1'. Ons ontmoet die spanne en hoor hulle agtergrondstories. Aan die einde van die eerste episode is daar 'n interessante verwikkeling.

'S1/E13 of 13 - 19th Hole Villa'. Die 19th Hole Villa gastehuis in Worcester het baie potensiaal, maar benodig dringende opknappings en 'n vars identiteit. Janie en Misi rol moue o

'S13/E1 of 12'. Met talle boeke, podcasts en video's oor ouerskap beskikbaar, waarna luister ouers vandag om te verseker hulle stuur bekwame jongmense die wêreld in?

'S8/E1'. Erns groet sy geliefdes in Elders se nuwe seisoen en reis na Hanoi, die hoofstad van Viëtnam. Hy verken hierdie kleurvolle stad se straatkoskultuur en ry op 'n ou weermagv
'S1/E1'. Hierdie episode is meestal Suid-Afrikaanse opnames, met 'n ondersoek na nasionalisme as motivering vir die Boere se optrede in hulle trek na Patagonië. Daar is egter gebre

'S11/E46'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.

'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.

'S11/E225 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.

'S7/E96'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Johan Beukes gesels vandag met ons oor die verskillende soorte konflik.

'S11/E227'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.

'S1/E147'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel e

'S16/E36 of 88'. Joe vind 'n manier om sy ma op te spoor. Bonnie besluit om weer by 'n pasiënt in te loer, en Louis begin nuwe respek vir Jackie ontwikkel ná 'n insident by Mimi's.

'S12/E79'. Riaan is bekommerd oor sy ma en vra Siya om te help. Frankie maak vrede met Mike, terwyl Kaashifa 'n versoek kry wat die Samsodien-huishouding kan ontwrig.

'S4/E169'. Die spanning tussen die afrigters bereik nuwe hoogtes. Tommie word onder druk geplaas.

'S5/E2'. Luckhoff se span werk hard om die dorp met Lottoland se hulp te verbeter. Die sperdatum het aangebreek en Leah keer terug om te sien wat hulle alles kon vermag.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.