The full kykNET & Kie TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET & Kie live online.





































What's on kykNET & Kie. Click a show for details and where to watch it.

'S17/E257'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie g

'S13/E24'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Verder as myself. Wat regtig saak maak: die skepping maak saak. Vusi Vilakati herinner ons aan Genesis 2:15.

'S1/E7 - Familiegeheime En Groot Onthullings'. Manila konfronteer haar ma oor wie haar pa is, en Emogan het 'n hart-tot-hart gesprek met haar pa. Die queens beplan saam 'n verhoogp

'S2/E2 - Druipstert En Vlinders'. Dolf sukkel om die insident met Monique te verwerk. Shani probeer Lizane oortuig dat die Dave-romanse gebeur het. Johan het planne met Shani, terw

'S16/E70'. Tracy stel haar prokureur en vriende in kennis van haar groot besluit. Joe wil weer vir Botes betrek om sy ma op te spoor, en Ella sien 'n foto van Cecile.

'S12/E113'. Kate verras Riaan en Mike is beïndruk met Frankie se positiewe houding by die hardewarewinkel. Emily en Pieter gaan vir huweliksberading.

'S3/E37'. Tillie hou aan grense oorskry op Lang Verloren. Amber se roekeloosheid veroorsaak paniek onder die Louws en saai verdere onmin tussen Lily en Ruan.

'S1/E10'. Las Vegas bring adrenalien, neonligte, straatmusikante, laatnag chaos, die Bellagio-fonteine en die hoogtepunt: 'n gewaagde reksprong.

'S1/E10'. Brand troos vir Koekie. Hester se ongelukkie op 'n vlug lei tot 'n sosiale media histerie. Koekie is die rede hoekom die passasiers siek word.

'S17/E160'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

'S1/E9'. Hou vas aan jou stoel want Loukmaan Adams en die dansduo, Grant van Ster en Shaun Oelf, neem die ateljee op horings met hulle mal stories, prettige speletjies en asemrowen

'S2/E9 - Emilienhof'. Joalette reis na Emilienhof en word verwelkom deur die Van Druten-gesin. Eric wys haar die plaas en die gewasse wat hulle verbou. Dan maak hulle 'n vaalkospot

Phillip Schuman se wêreld stort in duie die dag toe sy ma sterf. Sy pa, Tomas, het lankal reeds moed opgegee het met die lewe. Phillip wil sy droom bewaarheid om 'n pianis te word.

'S4/E10'. Hennie en Nicole kyk terug op hul ongelooflike seisoen vol avontuur, mense en kos. Terug by die huis wag 'n nuwe reis, die van ouerskap, wanneer hulle hul baba huis toe b

'S1/E4'. Luke le Roux se skadelike video oor Adri se huwelik laat die publiek gons. Adri se emosionele toestand begin haar uitsendings raak. Sy roep Nhlanhla in om haar met die ond

'S5/E10'. Mal Kamper pak 'n via ferrata roete aan in Namakwaland. In Turkye river raft ons, en ry buggies. Ons bly in safari tente en ry boot by Witsand. Ons 4x4 met Bassonia se ro
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.