The full kykNET & Kie TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET & Kie live online.





































What's on kykNET & Kie. Click a show for details and where to watch it.

'S6/E7 of 10'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.

'S4/E3 of 10'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.

'S2/E11 of 13'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg

'S1/E3'. Die lugwaardinne is ongelukkig oor gewigmetings. Hester is woedend oor Piston se verlowing. Koekie ontmoet 'n skatryk sakeman.

'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.

'S13/E25'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.

'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.

'S11/E225 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.

'S7/E96'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Johan Beukes gesels vandag met ons oor die verskillende soorte konflik.

'S11/E227'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.

'S1/E22'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.

'S2/E3 of 13'. Joalette reis na Witvlei waar sy vir Antoinette en haar man, Chris, ontmoet. Hulle maak kaas en gaan op 'n wildbesigtigingsrit. Daarna kook hulle 'n rooibokpotjie me

'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambië bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Basson

'S2/E65'. Metehan se ontmoeting met 'n vrou beïndruk hom. Mustafa konfronteer Nilay. Doga rig 'n versoek aan Fatih en Alev neem 'n groot besluit.

'S12/E79'. Riaan is bekommerd oor sy ma en vra Siya om te help. Frankie maak vrede met Mike, terwyl Kaashifa 'n versoek kry wat die Samsodien-huishouding kan ontwrig.

'S3/E13'. Die Louws is gegooi wanneer Sasha Petrov daar opdaag. Almal is diep bekommerd oor Chelsea wat steeds vermis word. Ruan en Lily het 'n uitval oor Cheryl.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.