The full kykNET Nou TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET Nou live online.



















What's on kykNET Nou. Click a show for details and where to watch it.

Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!

Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het.

Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar.

Dans en sing saam met van jou gunsteling Country songs - van Ricus Nel tot Roan Ash en alles tussen in!

Jou playlist terwyl jy braai, kuier, dans en lag. #Kuier

Dis tyd vir geesvang, kuier en rugby! Geniet van jou gunsteling musiekvideo's saam met ons.

Kom geniet die musiekvideo's van al jou gunsteling KRONE-kunstenaars, saam met medleys uit al die KRONE-konserte.

Vir die nuutste Afrikaanse musiekvideo's, skakel in vir #Kraakvars

Lekker boeremusiek wat die voete sal laat jeuk.

Kom Sokkie saam! Wil jy kaalvoet sokkie? Dans in die volmaan? Of rock jy net jou lyfie op enige moontlike manier? Stuur vir ons 'n video met #kykNOUSokkie.

Kom #deurnag saam met ons.

Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie.

Bring die kleinspan en kom #SpeelSpeel saam.

'Tuks Camerata: 50 Jaar Van Goue Oomblikke'. Dis 'n verhaal wat met musiek aanmekaar gesit is, maar wat deur mense vertel word. Die storie van die Universiteit van Pretoria Camerat

Al jou gunsteling instrumentele musiek by mekaar. Trevor Nasser, CH2 en Rocco de Villiers is almal op die spyskaart.

Kom luister saam na al jou gunsteling liefdesliedjies.
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.