The full kykNET & Kie TV schedule for today (South Africa), hour by hour. Where to stream kykNET & Kie live online.




































What's on kykNET & Kie. Click a show for details and where to watch it.

'S22/E3'. Vandag kyk ons na interessante voorbeelde van seniors wat suksesvol digitale tegnologie in hul beroepe gebruik.

'S13/E3'. Hierdie week besoek Henck en die Vat Jou Goed en Trek-span vir die eerste keer Oos-Londen. Lourie en sy vrou is baie opgewonde om die span te ontmoet en hul eiendom geree

'S9/E3'. Die bekende pianis Rocco de Villiers saam met Dusty Dixon en Namakwalander, Don Theart vertel stories saam met Pietman en Lyntjie. Rocco maak ook musiek saam met Schalk Jo

'S13/E38'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.

'S1/E10'. Adri en Sonia ontmoet, en Sonia hou vol dat wat gebeur het die aand van Dawid se dood, net 'n ongeluk was. Adri stel 'n taakspan saam om die fluitjieblaser-storie deeglik

'S3/E11'. Leah kuier in Kathu in die Noord-Kaap en ontmoet 'n groep vroue wat die dorp opknap. Sy verras hulle met goeie nuus - danksy Lottoland kan hulle groter projekte aanpak.

'S1/E3'. Carl se krisis bereik breekpunt, terwyl Ashleigh se afrigter dit duidelik maak dat daar nie genoeg tyd is om haar tegniek te verbeter nie.

'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.

'S12/E38'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.

'S7/E175'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Stephan Joubert gesels met ons oor: verhaas die wederkoms.

'S12/E40'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.

'S2/E2'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-wêreld ontdek.

'S1/E13 - Maggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilder

'S13/E29'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale Country-sanger Kip Moore, en ons SAKEfokus is aan die verre Wesrand van Gauteng.

'S2/E118'. Nursema neem Ruzgar op 'n bootrit, maar hy sukkel met die stadige pas. Gorkem gee Pembe 'n geskenk, maar Pembe is nie gelukkig nie.

'S12/E145'. Siya besluit hoe om die ongemaklike te hanteer, terwyl Gary beplan om Claire uit te vra. Angie is afgehaal wanneer Wade vir Lee-Ann vra om hom na 'n spesiale geleenthei
Access to DStv Stream is blocked outside South Africa. With a trusted VPN you connect like you're on your own couch at home, and live TV and catch up stream with no buffering.